Kby-seun (17) se liggaam in veld gevind

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die liggaam van ‘n 17-jarige seun, wat verlede jaar by Hoërskool Adamantia in Kimberley skoolgegaan het, is in die veld langs Landbouweg gevind. Daar word vermoed hy het selfdood gepleeg.

Die polisie is op die toneel.

Lees hier meer.

Indien jy of enigeen wat jy ken hulp nodig het, skakel die Suicide Crisis Helpline by 0800 12 13 14.