Ramaphosa binnekort aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

Khumbudzo Ntshavheni, minister van die presidensie, het Donderdag aan die media bevestig president Cyril Ramaphosa sal binnekort die land toespreek.

Dit volg ná meer as 4 600 nuwe positiewe Covid-19-gevalle in 24 uur Woensdag in die land aangemeld is.

Hou FiND iT dop vir meer meer inligting wat sal volg sodra dit bekend is.