Brad Pitt en Angelina Jolie het onlangs gesamentlike toesig oor hulle kinders gekry ná ‘n lang hofstryd.
Jolie en Pitt het in 2016 geskei en hulle is sedertdien in ‘n hofstryd gewikkel oor toesig oor hulle kinders.
‘n Privaat regter is aangestel en volgens ‘n bron sal die beslissing, wat in Pitt se guns is, sy tyd saam met hulle kinders baie vermeerder.
Pitt (57) en Jolie (45) is die ouers van Pax (17), Zahara (16), Shiloh (14) en die 12-jarige tweeling Vivienne en Knox. Die oudste, 19-jarige Maddox, word nie by die toesigbesluit ingesluit nie.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



