Drakensberg-seunskoor se ‘Afterglow’

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van die Drakensberg-seunskoor wat Afterglow van Ed Sheeran sing, word wyd op sosiale media versprei.

Die oorspronklike video is al meer as 500 000 keer gekyk en 12 000 keer gedeel.

Neem ‘n paar minute uit jou dag en luister gou daarna. Klik hier om na die video te kyk.