Voormalige laerskool-sportafrigter bly in aanhouding

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die voormalige sportafrigter by ‘n bekende laerskool in Kimberley het vandag weer in die landdroshof verskyn.

Die 37-jarige man word daarvan aangekla dat hy ‘n 13-jarige meisie verkrag het terwyl hy in ‘n verhouding met haar ma was.

Die voorval het na bewering in Oktober verlede jaar plaasgevind.

Die saak is weer uitgestel tot 26 Mei 2021.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.