PRETORIA. – Vandag is dit presies 38 jaar ná die motorbom, wat deur die ANC geplant is, voor die Nedbank Square-gebou in middagspitstyd in Kerkstraat, Pretoria, ontplof het.
Negentien mense is dood en sowat 220 beseer.
“Dit is nodig dat geskiedkundige gebeure soos die Kerkstraatbom van 1983 onthou en herdenk word omdat daar vandag ’n eensydige en dikwels verdraaide narratief oor die geskiedenis is,” sê Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



