Die bekende Amerikaanse kunstenaar, Demi Lovato, het in ‘n video aangekondig dat sy nou as nie-binêr identifiseer en daarom as “hulle” en nie meer “sy” identifiseer nie.
Nie-binêr beteken dat sy nie as manlik of vroulik identifiseer nie en gebruik “hulle” as voornaamwoord.
Nie-binêre persone identifiseer ook nie met geslagsnorme nie.
Lovato het in die video gesê dat hulle die afgelope tyd in hulle lewe baie selfondersoek gedoen het en tot die besef gekom het dat hulle as nie-binêr identifiseer.
“Hou aan om jou waarheid uit te leef en weet ek stuur liefde!”
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



