LEPHALALE. – Die 19-jarige Nadene Ashley Volschenk is gevind ná sy Saterdag 15 Mei vermis geraak het toe sy vermoedelik van ‘n rehabilitasiesentrum weggeloop het.
Sy het volgens Pink Ladies om ongeveet 19:30 by Hope Recovery Centre, ‘n rehabilitasiesentrum net buite Ellisras, vermis geraak.
Daar is nog nie meer inligting rondom haar verdwyning bekend nie. Hou FiND iT dop vir meer hieroor.



