Kyk hoe lyk die Bloem-optogte

Deel hierdie storie / Share this story

Inwoners van die Mangaung-munisipaliteit het sedert vroeg Maandagoggend meeste paaie in Bloemfontein met klippe en gemors versper.

In ‘n video wat OFM News op Facebook gedeel het, is dit duidelik hoe baie van die betogers geen maskers dra óf sosiale distansiëring handhaaf nie.

Kyk die video hier.