Chaos heers vanoggend in Bloemfontein

Deel hierdie storie / Share this story

BLOEMFONTEIN. – Chaos heers vanoggend in Bloemfontein soos wat die stad in ‘n totale “shutdown” gedompel word.

Bande word oral gebrand, mense word by besighede weggejaag en karre word glo met klippe bestook.

Voertuie kan tans nie in of uit die stad beweeg nie.

LEES OOK: Vermeulen-hofsaak gaan Dinsdag voort

Kyk die video’s hier:

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/1144570375967150

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/216570476662348