Ondersteun FiND iT só

Deel hierdie storie / Share this story

Lees jy elke dag FiND iT? Kry jy die nuus gratis op jou foon?

Dis fantasties! Ons is so bly jy ondersteun ons. FiND iT bied vir jou nuus in Afrikaans, heeldag lank, op tyd, feitelik korrek en gratis. Die weergee van nuus en die reg op vryheid van inligting is vir ons belangrik.

Om dié masjien aan die gang te hou, is wel nie gratis nie. FiND iT word privaat befonds en steun op advertensie-inkomste. FiND iT het staande gebly deur Covid-19, maar dié bootjie het soms rowewe

As jy ‘n aanhanger van FiND iT is, wie nuus in Afrikaans geniet, kan jy nou FiND iT finansieel ondersteun. As jy nie finansieel FiND iT kan ondersteun nie, is daar ander maniere wat jy betrokke kan raak om FiND iT te laat floreer.

Ondersteun:

  1. “Like” die Facebookblad hier.
  2. “Follow” FiND iT op Instagram.
  3. Laai ons APP hier af.
  4. SHARE elke dag al ons artikels met jou vriende op al jou sosiale media platforms.

Dra by:

  1. Jy kan ‘n direkte eenmalige inbetaling maak, by:

2. As jy ‘n debietorder wil teken, stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Dankie vir jou volgehoue ondersteuning!