NOORD-KAAP. – ’n Man (26) het homself glo as ’n straatswerwer voorgedoen na ’n verkragting wat oor die naweek in Galeshewe plaasgevind het.
LEES OOK: Baba dood na rit in polisievangwa
Vlug van sy huis
Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê die verdagte het van sy huis in Galeshewe gevlug en homself as ’n straatswerwer in die middestad voorgedoen voordat hy vandag in hegtenis geneem is.
In hegtenis
Die polisie se vinnige reaksie het daartoe gelei dat die verdagte by ’n petrolstasie in hegtenis geneem is.
Hy sal binnekort in die Galeshewe-landdroshof op ’n aanklag van verkragting verskyn.
LEES OOK: Polisieman skiet glo sy vrou
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



