William en Kate vier 10de huweliksherdenking

Die Kensington-paleis het twee nuwe foto’s van die egpaar vrygestel.

William en Kate vier 10de huweliksherdenking (Foto's: Instagram)

William en Kate vier 10de huweliksherdenking (Foto's: Instagram)

Prins William en Kate, hertogin van Cambridge, vier vanjaar hulle tiende huweliksherdenking en lyk meer verlief as ooit!

Die egpaar, ouers van prins George, prinses Charlotte en prins Louise, is al bymekaar sedert hulle in 2003 saam op universiteit was.

Hulle het in 2011 getrou.

Die Kensington-paleis het twee nuwe foto’s van die egpaar vrygestel.

Lees ook: Meghan klap glo deur in Kate se gesig toe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: