Nuutste Covid-19-syfers vir SA

Daar is ook 1 504 426 persone wat van die virus genees is.

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Pharmaceutical Journal)

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Pharmaceutical Journal)

Nuutste Covid-19-syfers

SUID-AFRIKA. – Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 1 579 536 mense in SA het nou reeds Covid-19 opgedoen. In die laaste 24 uur het nog 1 086 persone positief getoets.

Lees ook: Iemand in jou gesin toets positief, hoe nou gemaak?

Mkhize het ook in sy verklaring aangekondig nog 46 mense het gesterf weens Covid-19. Die dodetal staan nou op 54 331.

Daar is ook 1 504 426 persone wat van die virus genees is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: