Wil jy nie hê jou foon moet jou bewegings dophou nie? Kyk hier hoe om jou foon se opsporingstelsel af te sit.
LEES OOK: ‘Vermiste’ vrou verskyn in hof vir kinderverwaarlosing
- Gaan na instellings (settings)
- Klik op Privacy.
- Klik dan op Tracking.
- Klik op Allow Apps to Request to Track om dit af te sit.
Kyk hier na die video wat vir jou wys hoe om dit te doen.



