Jy kan nou maklik dokumente op jou foon teken! Ons wys jou hoe.
Meeste mense het hier en daar ’n bietjie hulp of wenke met tegnologie nodig. Hier is ’n baie maklike en eenvoudige manier om jou handtekening by jou e-pos te las.
LEES OOK: Vermiste Kimberley-man opgespoor
Maak so:
- Gaan na wisestamp.com.
- Vul jou persoonlike besonderhede in.
- Teken jou handtekening in die blok.
- Klik op add to email.
Kyk hier na die video van hoe jy dit kan doen:



