iPhone-wenk van die dag

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is so baie truuks en toertjies met slimfone en tegnologie moontlik waarvan meeste mense nie eers weet nie. As jy nie daarvan hou as iemand in jou foto’s krap nie, is hierdie wenk vir jou. Hier is ’n maklike manier hoe jy ’n privaatfotolêer kan wegsteek.

LEES OOK: Is jy ’n iPhone-gebruiker? iPhone wenk van die dag

Wenk om ’n privaatfotolêer weg te steek

  • Gaan in by jou foto’s.
  • Kyk onder utilities, daar sal ’n hidden-ikoon wys.
  • Dit beteken jou weggesteekte fotolêer is sigbaar.
  • Swipe dan links en kies shared albums.
  • Klik dan op hidden album om sy sigbaarheid af te sit.

LEES OOK: Prins Harry wil graag by begrafnis wees, maar gaan Meghan?

Kyk hier na die video hoe om dit te doen: