Twaalf stappe na ‘recovery’

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy al van die “twaalf stappe van recovery” gehoor? Die twaalf stap-program behels 12 riglyne oor hoe om verslawing te oorkom.

Stephen Hilton, ‘n bekende komponis, platevervaardiger en digitale beïnvloeder, het onlangs ‘n reeks op YouTube begin waar hy praat oor sy eie verslawing, hoe hy dit oorkom het en hoe die twaalf stappe ‘n rol gespeel het in sy pad na gesondword.

Hier is stap een.

FiND iT sal weekliks een van die stappe plaas.