Nege en sewentig jaar gelede het Julio Mora en Waldramina Quinteros in die geheim teen hulle familie se wens getrou.
LEES OOK: Kimberley-man sedert Saterdag vermis
Hulle verbode liefde maak dat hulle nou die oudste getroude paartjie in die wêreld is. Julio is 110 en Waldramina is 104 jaar oud.
Hulle is in die Guinness Book of World Records aangeteken as die oudste getroude paar in die wêreld. Hulle het vyf dogters, 13 kleinkinders en 25 agterkleinkinders.
LEES OOK: 10 jaar gelede: grusame Welkom-moord



