April 18, 2021

Juan Boucher hak die knoop deur

Kyk na die pragtige troufoto’s hier:

Juan Boucher hak die knoop deur

Juan Boucher hak die knoop deur Foto: Harts-Gevoel

Juan Boucher (36), bekende Suid-Afrikaanse sanger, het op 24 Maart 2021 ewige trou aan Shamodene Niemann (25) in die Bosveld buite Modimolle beloof.

LEES OOK: Wêreldrekord vir oudste getroude paar

Die paartjie het slegs 14 maande nadat hulle op ’n passasiersboot in Tafelberg ontmoet het, die knoop deurgehak.

LEES OOK: 10 jaar gelede: grusame Welkom-moord

Kyk na die pragtige troufoto’s hier:

Foto’s: Facebook/ Harts-Gevoel tydskrif

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: