April 20, 2021

Lekker soetkoffie-resep

Die kookwater kan ook met warm melk vervang word vir ekstra romerigheid.

Lekker soetkoffie-resep

Lekker soetkoffie-resep

Hier is ’n vinnige en maklike manier om lekker soetkoffie te maak. Dit is niks buitengewoon nie, net lekker!

Bestanddele:

  • 1 teelepel van jou gunstelingkitskoffie
  • 1 teelepel poeiermelk
  • jou gustelingversoeter
  • melk
  • 1 teelepel kondensmelk

LEES OOK: Jy en jou bra

Metode:

  • Voeg, koffie, versoeter, poeiermelk, melk en kondensmelk in jou koppie.
  • Meng goed.
  • Plaas dit in die mikrogolf vir 30 sekondes.
  • Meng weer goed.
  • Voeg kokende water by.
  • Roer en geniet.

Die kookwater kan ook met warm melk vervang word vir ekstra romerigheid.

LEES OOK: Het jy geweet Koeler weer kan jou bui beïnvloed?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: