President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand (Dinsdagaand) om 19:30 Suid-Afrikaners toespreek oor die nuutste inperkingsmaatreëls wat vir die Paastyd in plek gestel sal word.
Hou hierdie skakel dop om na die regstreekse uitsending van sy toespraak te kyk.



