April 19, 2021

Tswane gaan Wi-Fi vir minderbevoorregte gemeenskappe gee

PRETORIA. - Die stad gaan voort met hul beplanning om gratis Wi-Fi aan minderbevooregte gemeenskappe te gee.

PRETORIA. - Die stad gaan voort met hul beplanning om gratis Wi-Fi aan minderbevooregte gemeenskappe te gee. (Foto: IOL)

PRETORIA. – Die stad gaan voort met hul beplanning om gratis Wi-Fi aan minderbevooregte gemeenskappe te gee.

Volgens IOL is hul egter nie van plan om die klein ondernemings wat gekontrakteer is, te noem nie. Die rede is om beskuldigings van begunstiging te voorkom.

Jordan Griffiths, van Tswane-metro, sê: “Dit kan regstappe vir ons beteken as ons oor ondernemings uit ‘n politieke oogpunt praat.”

Die gratis Wi-Fi-projek het tydens die ANC-geleide administrasie onder die destydse burgemeester Kgosientso Ramokgopa begin. Dit het beoog om die land se hoofstad ‘n wêreldwye kuberhoofstad te maak.

Daar sal 60 Wi-Fi-kuberkolle (hot spots) in die stad wees, Dit sluit klinieke, skole, en 35 ander gemeenskapsentrums.

Lees ook: BELONING: Help asseblief om vir Ava te vind

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: