Trourokke, aandrokke en deftige rokke word opgeveil vir die beste pryse

Deel hierdie storie / Share this story

Trou jy binnekort? Wil jy die MOOISTE rok hê, maar dit is baie duur?

FiND iT hou ‘n aanlyn rokveiling! Die mooiste trou- en aandrokke.

Kyk hier watter rokke jy van hou. Die pryse is reeds in waarop jy kan bie.

Registrasies vir dié veiling maak 1 April oop. Dagboek die datum nou!

https://finditauctions.co.za/dress-auction/

Lees ook: Bruinbotter-troukoekies