April 19, 2021

KYK!: Ongeluk in Schmidtsdriftstraat

Die insident het glo langs Goodnight bedding plaasgevind.

KYK!: Ongeluk in Schmidtsdriftstraat

KYK!: Ongeluk in Schmidtsdriftstraat Foto: Skermgraap van video3

KIMBERLEY. – ’n Ongeluk tussen twee voertuie het Vrydagaand in Schmidtsdriftstraat plaasgevind. ’n Groep kinders het sekondes voor die ongeluk gebeur het, by die toneel verbygeloop.

LEES OOK: Pasgebore baba met naelstring nog aan, langs pad gevind

Die insident het glo langs Goodnight Bedding plaasgevind.

Kyk die video hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: