Beurtkrag vir eers gekanselleer

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het vandag in ’n persverklaring bekend gemaak beurtkrag sal vir eers na 12:00 gekanselleer word aangesien sommige opwekkingseenhede weer in diens is.

Eskom-spanne het sedert gisteroggend suksesvol ’n opwekkingseenheid in die Duvha-, Medupi-, Kendal-, Kriel- en Kusile-kragstasies in diens gebring.

LEES OOK: Ma brand glo pasgebore baba met kookwater, begrawe liggaam