April 19, 2021

Dis hoe Kimberley-inwoners gin drink!

Probeer ook met gevriesde litchis.

Dis hoe Kimberley-inwoners gin drink!

Dis hoe Kimberley-inwoners gin drink!

Kimberley-inwoners hou van gin. Gister het hulle bietjie vir FiND iT gewys en gesê hoe hulle hul gin drink. Kyk bietjie of jy jou plasing in die artikel sien.

Gin gin gin

Chereldine Naude sê sy hou van die Belgravia-gin.

Illze Kroukamp gee ’n wenk: “Iemand het nou die dag by ons spookasem gekoop om in hulle gin te sit. Blykbaar verander dit die smaak heeltemal.”

Carina Tromp sê: “So maak ons…”

Ab van Zyl gee ’n wenk: “Koop net ordentlike gin, dan sal jy nooit bored raak nie. Black Rose is awesome met lemonade of tonic.”

Carina Tromp deel nog ’n foto.

Wyona Landman gee ’n wenk: “Probeer ook met gevriesde litchi’s.”

Kimberly Sassin-Schaaf sê sy verkoop selfs gin.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: