April 19, 2021

Wenke om jou gin op te kikker

Sit skywe suurlemoen, lemmetjie en selfs pomelo by.

Wenke om jou gin op te kikker

Wenke om jou gin op te kikker

Gin is deesdae die nuwe in-drankie. Elke tweede mens drink ’n gintjie. Is jy al moeg vir die gewone gin-en soda? Hier is ’n paar wenke om jou gin op te kikker.

LEES OOK: Miss Bachelorette-finalis wil vroue opbou

Kikker jou gin op

  • Vries klein vrugte soos bessies, gesnyde aarbeie, selfs komkommer en mint in ysbakkies met water of Sprite. Gooi dan die gevriesde vrugteblokkies by jou gunsteling gin-mengsel.
  • Indien jy nie die vrugte wil vries nie, kan jy dit fyndruk en onder in jou glas sit voordat jy die ys en gin bygooi.
  • Sit vars kruie by – ment, basiliekruid, tiemie, roosmaryn of self ’n bietjie laventel.
  • Probeer ’n kaneelstokkie.
  • Suiker en asyn voeg kleur en smaak by gin en soda. Roer net ’n lepelvol of twee na smaak in.
  • Sit skywe suurlemoen, lemmetjie en selfs pomelo by.

LEES OOK: Pasop! Hoekom jy nie iemand se gesig in ’n koek moet druk nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: