April 19, 2021

Ongeluk tussen Ulco en Delportshoop

Ongeluk Tussen Ulco en Delportshoop

Ongeluk Tussen Ulco en Delportshoop Foto: Verskaf

#finditverkeer

ULCO. – ’n Ongeluk het pas tussen Ulco en Delportshoop plaasgevind. Een voertuig het die pad verlaat. Die pad is tans versper. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: