April 19, 2021

Onderwys-LUR besoek skool na skokvideo van aanranding op seun

Dis nog onbekend presies wanneer die voorval plaasgevind het, maar in die video probeer die seun, in sy skooluniform, van die ander leerlinge af wegkom.

Ander persone staan en toekyk en voertuie ry verby, maar niemand stop die bakleiery tot later nie. (Foto: IOL)

Ander persone staan en toekyk en voertuie ry verby, maar niemand stop die bakleiery tot later nie. (Foto: IOL)

GAUTENG. – Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, het Woensdag die Sekondêre Skool Lenasia South gaan besoek na ‘n video van ‘n leerling wat deur mede-leerders aangeval en geskop word, op sosiale media gedeel is.

Dis nog onbekend presies wanneer die voorval plaasgevind het, maar in die video probeer die seun, in sy skooluniform, van die ander leerlinge af wegkom.

Lees ook: Meisie (15) skenk geboorte en gooi baba weg

Ander persone staan en toekyk en voertuie ry verby, maar niemand stop die bakleiery tot later nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: