KIMBERLEY. – ‘n Ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n bakkie het 11-uur op die Griekwastad-pad 8 km buite Kimberley plaasgevind.
Alle nooddienste is op die toneel. Wees versigtig indien jy daardie pad moet gebruik.
Hou FiNDiT dop vir meer inligitng.