ROCKET-lugambulans dié naweek op bystand vir jou
ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap. Jy kan nou deur ‘n lugambulans, volledig toegerus as ‘n intensiewe sorgeenheid en met

ROCKET-lugambulans dié naweek op bystand vir jou
ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap. Jy kan nou deur ‘n lugambulans, volledig toegerus as ‘n intensiewe sorgeenheid en met opgeleide gevorderde lewenssorg-paramedici, vervoer word wanneer jy of jou geliefdes in nood verkeer.
Dié lugambulans is in Kimberley gebaseer en maak gesondheidsorg vinnig bekombaar.
ROCKET (Rapid On Call Emergency Transport) is 24 uur van die dag gereed om jou lewe te red. ROCKET word deur die meeste mediese fondse erken.
Stoor dié nommer op jou foon! ROCKET – 0860-FLIGHT of 0860-354448.
Lees meer hier