Barkly-pad steeds toe Barkly-pad steeds toeTania SmithMarch 3, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Die pad tussen Kimberley en Barkly-Wes, by die Homevale-afdraai, word steeds deur inwoners versper. Bande word gebrand en klippe is in die pad gesit. Vermy die pad en kies ’n alternatiewe roete. Previous Post Ndlovu-jeugkoor leer gebaretaal vir Wêreldgehoordag Next Post Spermskenkers: Man met Facebook-groepe is pa van 35 kinders