JOHANNESBURG. – Die Ndlovu-jeugkoor het gebaretaal geleer om hul nuwe liedjie vir Wêreldgehoordag bekend te stel. Wêreldgehoordag word vandag op 3 Maart gevier om bewusmaking vir doofheid, gehoorverlies en gehoorversorging regoor die wêreld te bevorder.
Kyk Ndlovu-jeugkoor se nuwe liedjie en musiekvideo hier:



