Grootste vulkaanuitbarsting sedert 2010

Geen besering of sterftes is na die uitbarsting aangemeld nie.

Grootsste vulkaanuitbarsting sedert 2010

Grootsste vulkaanuitbarsting sedert 2010

INDONESIË. – Die grootste vulkaanuitbarsting van die Sinabung-vulkaan sedert 2010 het vanoggend sy opwagting gemaak. Vuurwarm as en rook het sowat 5 km die hoogte ingeskiet.

LEES OOK: R350 vir seksslaaf om te ontsnap

Geen besering of sterftes is na die uitbarsting aangemeld nie. Die vulkaan was vir eeue lank rustend totdat dit in 2010 uitgebars het en twee mense se lewens geëis het. Die vulkaan is sedertdien baie aktief.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *