Leiers van Laerskool Eureka

Deel hierdie storie / Share this story

Met die heropening van die skool op 15 Februarie 2021, is Laerskool Eureka se leerlingleiers vir kwartaal 1 in 2021 aangewys.  Leerders kon ‘n keuse in 2020 uitoefen waartydens hulle hulself beskikbaar gestel het vir 2021. 

Daar is 22 leiers vir die kwartaal aangewys. Hulle is Ryno Erasmus, Corné Muller Combrinck, Francois Hattingh, Jorduan Crause, Ethan Laas, Elzanne Cloete, Tanya Janse, Antoné du Plessis, Lené de Jongh, Micke Doyle, Danelle Delport, Nathan van Niekerk, MJ Labuschagne, Juan Müller, Tiaan Vlok, Lize Wiid, Marike Schön, Lana Lombard, Carli Weber, Cindy Spangenberg, Dominique Swanepoel en Amarisa Coetzer.

Daar word geen hoofleiers aangewys vir 2021 nie. Die stelsel maak dit moontlik dat meer leerders die geleentheid gegun word om as leiers te ontwikkel. Elke kwartaal sal ‘n nuwe groep leerders aangewys word. Daar sal ook een projek per kwartaal ten opsigte van die gemeenskap aangepak word. Die leerders sal ook opleiding ontvang om hulle toe te rus vir hulle taak.


Groep 1:
Voor:  Ryno Erasmus, Corné Muller Combrinck, Francois Hattingh, Jorduan Crause, Ethan Laas
Agter:  Elzanne Cloete, Tanya Janse, Antoné du Plessis, Lené de Jongh, Micke Doyle, Danelle Delport

Groep 2:
Voor:  Nathan van Niekerk, MJ Labuschagne, Juan Müller, Tiaan Vlok
Agter:  Lize Wiid, Marike Schön, Lana Lombard, Carli Weber, Cindy Spangenberg, Dominique Swanepoel, Amarisa Coetzer