Vandag se vreemde tegnologiefeit: Wat was Nintendo eintlik eers?

Deel hierdie storie / Share this story

Die videospelreus Nintendo is oorspronklik in 1889 as ‘n speelkaartonderneming gestig.

Die onderneming het eers in die 1960’s begin om speelgoed te vervaardig en daarna ‘n dekade later na videospeletjies beweeg.

Hierdie foto toon ‘n gedenkplaat by die oorspronklike hoofkantoor van die maatskappy en teken die geskiedenis van ‘n wonderlike speletjieonderneming aan.

Bron: www.pocket-lint.com