Navorsing dui daarop dat die gemiddelde rekenaargebruiker aansienlik minder as normaal oë knip terwyl hy na die skerm kyk.
Daar word gesê ons knip ons oë sewe keer per minuut in plaas van die normale 20.
Daarom word jou oë droër terwyl jy voor ‘n monitor werk.
Bron: www.pocket-lint.com



