Besoek jou naaste Cell C hierdie naweek en kry die Pinnacle Top up 2GB Sim-only aanbieding met 10GB gratis data vir 3 maande en 240 any net minutes vir 3 maande vir net R99 p.m. vir 24 maande.
Of kry die Pinnacle Top up 5GB Sim-only aanbieding met 10GB gratis data en 240 any net minutes vir 3 maande, vir net R198.98 p.m. vir 24 maande.
Hierdie aanbiedings en meer is net geldig vanaf vandag tot 28 Februarie.
Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.
Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.



