Verdagte in verband met kabeldiefstal in hegtenis

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ’n Verdagte van Lesotho is in verband met kabeldiefstal op die N12 in hegtenis geneem.

Die verdagte is vanoggend deur die polisie en Sol Plaatje- munisipale amptenare in hegtenis geneem. Die gesteelde kabel is amper ’n kilometer lank. Daar is vermoedelik ook ander verdagtes betrokke.

LEES OOK: Vrou tydens beweerde plaasaanval in kop geskiet