‘n Studie wat in 2012 gedoen is het vasgestel die meeste verkeer op die internet is nie eintlik mense nie, maar dikwels bots, hackers en kwaadwillige programme.
Daar word gesê 51% van die internetverkeer is ‘nie-menslik’.
Hierdie verkeer poog dikwels om data te steel, webwerwe te kaap, ontkenning van diensaanvalle uit te voer en meer.
Bron: www.pocket-lint.com



