Vandag se vreemde tegnologiefeit: Die oorspronklike Space Jam-webwerf is nog aanlyn

Die ware hoogtepunt is die feit dat die webwerf nog steeds aanlyn is.

Die oorspronklike Space Jam-webwerf is nog aanlyn. Foto: Pocket-Lint

Die oorspronklike Space Jam-webwerf is nog aanlyn. Foto: Pocket-Lint

Het jy geweet dat die oorspronklike Space Jam-webwerf nogsteeds aanlyn is?

Die 1996 geliefde film met Michael Jordan en Bugs Bunny as die hoofkarakters het wêreldwyd meer as $230 miljoen verdien, maar die ware hoogtepunt is die feit dat die webwerf nog aanlyn is.

As jy oud genoeg is om Space Jam te onthou en ‘n aanhanger is, sal jy gelukkig wees om te hoor dat daar ‘n vervolg vir 2021 in die pyplyn is.

Bron: www.pocket-lint.com  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: