TENNESSEE. – ’n Seun (10) is oorlede nadat hy sy sussie (6) uit ’n bevrore dam gered het.
Die seun het sy sussie probeer red, maar sy is uiteindelik deur hulle pa gered. Die pa kon nie die seun ook betyds red nie. Altwee kinders is na ’n plaaslike hospitaal gehaas, maar die seun is by die hospitaal dood verklaar.



