‘n Video van ‘n kleuter wat kamstig flou val nadat haar mamma haar gevang het toe sy die badkamer met kleurkryte versier, het sosiale media behoorlik aan die lag.
Wat is die snaaksste ding wat jou kleuter al aangevang het?
Kyk na die video hieronder:
Bron: kfm.co.za



