Liggaam van man by inligtingsentrum gevind

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die liggaam van ’n onbekende man is Donderdagoggend omstreeks 10:00 by die inligtingsentrum gevind.

Kapt. Tessa Jansen, polisiewoordvoerder, sê die man is aan natuurlike oorsake dood en die saak sal nie verder ondersoek word nie.

LEES OOK: Man laat glo kobra op slapende vrou los