#FiNDiTverkeerElbeth MaraisFebruary 19, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Ongeluk het voor ABSA en Standard Bank in die middestad plaasgevind. Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry of kies ’n alternatiewe roete. Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus. Previous Post Wenke vir sosiale bemarking per platform: Twitter Next Post Kies Mobifix vir jou Apple-bybehore