Proffee is TikTok se nuutste koffietendens en dit sal hoe jy ontbyt maak verander.
Hierdie sosialemediaplatform het ons die afgelope jaar ‘n paar wonderlike kosidees geleer.
Hoeveel mense het in 2019 geklopte koffie gemaak?
As jy een van hierdie mense is, sal jy bly wees om te hoor dat TikTok nog ‘n wonderlike koffietendens uitgelig het: proffee.
Wat is proffee presies, wonder jy dalk?
Dit is eintlik heel eenvoudig: meng ‘n proteïen-shake of proteïenpoeier in koffie om dit ‘n voedsame skop te gee.
Bron: SheKnows



