A’Fransa Skoonmaakdienste hard aan die werk om ‘n bank in ‘n ontvangslokaal skoon te maak

Deel hierdie storie / Share this story

A’Fransa Skoonmaakdienste spesialiseer in eenmalige skoonmaak van huise en kantore, asook op weeklikse basis.

Dienste vir die was van matte, banke ens. is ook beskikbaar.

Ons het ons dienste nou ook uitgebrei om huise, kantore en skole te saniteer (Covid) met die nodige toerusting en ontsmettingsmiddels.

Skakel A’Fransa nou hier 083 929 2951