Plaasaanval of ongeluk – ROCKET-lugambulans is gereed om lewens te red

Wat doen jy tydens ’n plaasaanval? ’n Groot ongeluk? Dit is deel van die lewe, maar as jy vinnige en effektiewe gesondheidsorg het, is jou kans op oorlewing soveel meer.
ROCKET-lugambulans is nou in Kimberley gebaseer en kan jou makliker en vinniger te hulp snel.
Kontak ROCKET by : 0860-FLIGHT of 0860 354 448.