PDF’s begin reeds in baie kantore regoor die land papierdokumente vervang.
Hulle is soepel en geriefliker om te gebruik, maar nie almal weet dat jy ‘n PDF-dokument net soos ‘n fisiese dokument kan teken nie.
Byna elke PDF-leesprogram kan op een of ander manier dokumente en vorms elektronies teken.
Klik hier om die stappe te sien.
Bron: www.usatoday.com



